| Modulekode | YCS 220 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Hierdie module bou voort op YCS 210 en identifiseer, verduidelik en implementeer die beginsels, waarde en rol van motoriese beheer, motoriese ontwikkeling en motoriese leer in effektiewe sportafrigting. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | YCS 210 |
| Kontaktyd | 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App